Welkom by estudent!
Kampe
Written by Administrator   
Monday, 01 November 2010 08:03
PDF Print E-mail
GK Brooklyn Kampe
Last Updated ( Monday, 01 November 2010 08:21 )
 
eStudent overview
Written by Administrator   
Saturday, 09 August 2008 07:49
PDF Print E-mail

Op die eStudent website gaan jy al die inligting kry wat jy soek oor studies, die lewe, jou geloof en waar jy inpas in die wereld.  Hiermee se ons nie jy gaan al die antwoorde kry nie, maar jy gaan sien dat daar baie mense is wat oor dieselfde issues dink as jy.  Jy is nie alleen nie!  Ons is saam oppad met God!

 

Dit is belangrik dat jy ingeligte besluite neem oor jou toekoms en oor jou lewe.  Jy moet tussen gelowiges lewe en gelowige vriende maak.  Vriende vorm mekaar en dit is daarom belangrik dat jy as Christen deur mede-gelowiges gevorm word.  Hier sal jy sien dat jy as Christen student jou gate uit kan geniet!

 

Last Updated ( Wednesday, 12 May 2010 09:49 )
 
1SteJaars-kamp 2010
Written by Administrator   
Saturday, 10 October 2009 06:00
PDF Print E-mail
Beste 1ste jaar

 ‘n Wonderlike nuwe lewe wag vir jou... studentwees! Jy is sekerlik al lankal lus om uit die nes te kom en jou eie pad te stap?! Ons gaan jou die geleentheid gee. Ek weet daar is baie dinge oor jou studentwees wat jou opgewonde maak, maar ook sekerlik dinge waarvoor jy skrikkerig is.  


Ons gaan saam met jou op hierdie pad loop! Hierdie pad begin natuurlik met ‘n fantastiese 1stejaarskamp waar jy saam met ander Christen studente van regoor Suid-Afrika ‘first contact’ gaan hê met senior studente en al die pret van studentwees. Jy gaan kans hê om jou vrae te vra oor jou nuwe koshuis, studierigting en die universiteit.  Maar ons is ook daar om na die kamp die pad verder saam te stap omdat jy nuwe vriende gemaak het, die lekker kuier met gelowiges geniet en saam sal wil groei op jou pad met God.   Ons sien daarna uit om jou op die kamp te ontmoet! Wink 

Download die dokument hieronder vir meer inligting en inskrywingsvorm. Voltooi en faks spoedig terug na ons want plek op die kamp is beperk!

Griffel van Wyk

Brooklyn Gereformeerde Kerk

Last Updated ( Wednesday, 12 May 2010 09:50 )
 

Login Form